Ancestral File Number: 3XCW-DX
Grobler; betekenis: Grof Groot Sterk
Stamvader: Johann Grobler gebore 10 Okt 1678 Tangermunde (Duitsland) Kom ca 1708 in Suid Afrika aan; 1708-13 Houthaker en later as wadrywer in diens van die VOC; 1712 in diens van Maasdorp as boerekneg. Vryburger in 1715; trou dieselfde jaar met Geertruyd Knoetzen, ged 11.7.1706 (11 kinders) dv Cornelis Knoetzen en Dirkje Helmes (sy xx 3.7.1736 Hans Jurgen Herman)